Huis Bruwer: Graad 9-leerders
Aantal leerders: 61 seuns en 54dogters
• Jaarlikse inname: 61 seuns en 54 dogters
• Kamerindeling: 2 - 5 per kamer
• Daar is elke week 4x Gr.11 Mentors wat diens doen (2x seuns en 2x dogters)
• Studie: In Studiesaal of kamer volgens merietelys
• Etes: Alle etes is verpligtend
• Etes geskied in die eetsaal (gemeenskaplik)
• Spyskaarte word opgestel deur ‘n gekwalifeerde dieetkundige
• Etes word volgens ‘n 4-week-siklus-spyskaart voorberei
• Etes word weekliks op webtuiste geplaas