Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

Huis Kalahari Visser: Graad 8 leerders

Aantal leerders: 49 seuns en 41 dogters

• Jaarlikse inname: 49 seuns en 41 dogters
• Kamerindeling : 2 tot 5 leerders slaap per kamer
• Elke week is 1 seuns- en 1 dogtersprefek (HK) aan diens
• Studie: In Studiesaal of kamer volgens merietelys
• Etes: Alle etes is verpligtend
• Etes geskied in die eetsaal (gemeenskaplik)
• Spyskaarte word opgestel deur ‘n gekwalifeerde dieetkundige
• Etes word volgens ‘n 4-week-siklus-spyskaart voorberei
• Etes word weekliks op webtuiste geplaas

 

 

Go to top