Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

Huis McFarlane: Graad 10-12 leerders

Aantal leerders: 180 seuns en 165 dogters

• Jaarlikse inname: 60 seuns en 55 dogters
• Kamerindeling:
•    Prefekte in enkelkamers
•    Graad 11 en 12 leerders : 2 per kamer
•    Graad 10 leerders : hoofsaaklik 4 per kamer met skeiding tussen-in (2x2)
• Studie: Alle graad 10+11-leerders studeer in die studiesale ( seuns en dogters apart) behalwe leerders met ‘n 80%+ gemiddeld
• Alle graad 12-leerders studeer in kamers
• Etes: Alle etes is verpligtend
• Etes geskied in die eetsaal (gemeenskaplik)
• Spyskaarte word opgestel deur ‘n gekwalifeerde dieetkundige
• Etes word volgens ‘n 4-week-siklus-spyskaart voorberei
• Etes word weekliks op webtuiste geplaas

Go to top