Laai Wasgoedlys vorm af om in te vul (pdf)
Woensdae word dit ingegee en Vrydae 12:00 terug ontvang.
ITEM | MAKS AANTAL PER WEEK |
SKOOLHEMDE – WINTER | 5 |
SKOOLROKKE – GROEN | 3 TOT 5 |
SKOOLROKKE – GEEL | 3 TOT 5 |
BLOESE | 2 |
KORTBROEKE | 5 |
LANGBROEKE | 2 |
T-HEMDE | 6 |
GROEN ROMPIES | 2 TOT 5 |
FROKKIES | 2 |
GEWONE TOPS | 3 TOT 5 |
TRUIE | 2 |
SWEETPAKTOPS | 2 |
SWEETPAKBROEKE | 2 |
NAGKLERE | 2 STELLE |
SKOOLBROEKIES | 7 |
SOKKIES – SKOOL | 5 PAAR |
HOKKIESOKKIES | UITSONDERING |
SOKKIES – GEWOON | 5 PAAR |
GEWONE ROKKE | 2 |
HANDDOEKE | 2 |
LAKENS | 2 |
KUSSINGSLOPE | 2 |
DUVETOORTREKSEL | 1 |
Gaan asb u kind se klere saam met hom / haar deur en besluit watter items slegs gedroogskoonmaak mag word. Moet asb nie hierdie items by die washuis ingee nie.