Laai Wasgoedlys vorm af om in te vul (pdf)

Maandae word dit ingegee en Woensdagmiddae terug ontvang.

ITEM  MAKS AANTAL PER WEEK 
SKOOLHEMDE 5
SKOOLBROEKE KORT 2
SKOOLBROEKE LANK 2
GEWONE HEMDE 2
KORTBROEKE 5
LANGBROEKE 3
T-HEMDE 6
KRIEKETLANGBROEKE 2
RUGBYTRUIE UITSONDERING
FROKKIES 2
GEWONE TOPS 3 TOT 5
TRUIE 2
SWEETPAKTOPS 2
SWEETPAKBROEKE 2
NAGKLERE 2 STELLE
ONDERBROEKE 7
SOKKIES – SKOOL 5 PAAR
RUGBYSOKKIES UITSONDERING
SOKKIES – GEWOON 5 PAAR
SAKDOEKE 5
HANDDOEKE 2
LAKENS 2
KUSSINGSLOPE 2
DUVETOORTREKSEL 1

Gaan asb u kind se klere saam met hom / haar deur en besluit watter items slegs gedroogskoonmaak mag word. Moet asb nie hierdie items by die washuis ingee nie.